Dear viewer, please add Wolf, Vark, Beer en Haas to cart and proceed to checkout for 30 day access.
Hierdie vertoning gaan oor Wolf, die 'haas vang kenner' wat 'n boek geskryf het; 'Hoe om 'n haas to vang'. Vark is daar om stap vir stap met Wolf deur die boek se slim planne te werk. Daar's net een klein probleempie... Wolf het Beer nie ingereken nie en Beer laat Wolf les op se, keer op keer.... en elke keer ontsnap Haas maar net weer.
Kom lag saam met die klein span en kyk of Wolf dalk maar eerder 'n ander boek moet gaan skryf.
Iets soos...: 'Hoe om 'n Vegetarieer te wees'.
Facebook: @puppetcompanybizzyhands
Instagram: bizzyhandspuppetcompany
Twitter: @BizzyPuppet
Tiktok: botha.michelle