082 463 2945 info@dreamstream.co.za

Spacekriek en Dakskroef

Dear viewer, please add Spacekriek en Dakskroef to cart and proceed to checkout for 30 day access. 

Spacekriek & Dakskroef is twee wanna-be gangsters van verskillende bende wat een aand op dieselfde huis inbreek op dieselfde missie: steel die goue pot en word 'n bendelid.

Na hulle 'n onverwaarskynlike vriendskap aanknoop word dit dadelik op die proef gestel want net een van hulle kan die huis met die goue pot verlaat.

Wie gaan uit stap met die goue pot, Spacekriek of Dakskroef ?  

Close Menu
×
×

Cart