082 463 2945 info@dreamstream.co.za

Solomon Cupido

Dear viewer, please add Solomon Cupido to cart and proceed to checkout for 30 day access. 

Solomon Cupido bied aan, sy splinter nuwe show “Ek’s ‘n kerk broer” Dit is komedie op sy beste. ‘n Stand up komedie show vir die hele gesin. Solomon het groot geword onder die Kerk banke, hy sê 9 maande voor sy geboorte was hy al in die kerk.

In “Ek’s ‘n kerk broer” deel Solomon van die snaakste ondervindings wat hy in die kerk ervaar het. Geen onder die belt grappe nie, skoon komedie vir die hele gesin!

Close Menu
×
×

Cart