082 463 2945 info@dreamstream.co.za

Miemsie en die verdomde Leeu

Dear viewer, please add Miemsie en die verdomde Leeu to cart and proceed to checkout for 30 day access. 

Hierdie sprokies verhaal, gebasseer op die klassieke, Rooi Kappie verwerk deur Alex T. Smith, sal jonk en oud laat skater lag! 

 

Kotie sal maar aan die werk moet spring en bak en brou deur die nag. Terwyl hy besig is om al die bestandele uit te pak, kom hy totsy skok agter dat iemand gatjies geeet het in die suikersake! WAT!? Dit is die laaste strooi Miemsie is inderhaas oppad na Ouma toe! Ouma het wakker geword met Kolletitus! Oppad na Ouma ontmoet Miemsie van haar bosvriende soos Jimmy die vriendelike krokodil, die apie broers, Mamma Kameelperd en haar seuntjie Gertjie en nog vele meer! Hulle almal waarsku haar teen die verdomde Leeu wat net moeilikheid maak waar hy gaan. Toe Niensie by Ouma se huis aankom is sy onmiddelik agterdogtig. Gelukkig kan sy dwards deur die verdomde Leeu se slim plannetjie sien! Miemsie gaan hom 'n les leet - Afrika styl! 

www.thepuppetshow.co.za

 

Facebook: @puppetcompanybizzyhands 

Instagram: bizzyhandspuppetcompany

Twitter: @BizzyPuppet

Tiktok: botha.michelle 

Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=8LK_gNM90bc

Close Menu
×
×

Cart