082 463 2945 info@dreamstream.co.za

Kok en die Lawwe Rot

Dear viewer, please add Kok en die Lawwe Rot to cart and proceed to checkout for 30 day access. 

Kotie kok is in 'n toestand, dit is die jaarlikse Vlinder Flapper Fees en hy is oorval met bestellings vir sjokolade koeke, vanilla koeke, arbei koeke en nou het kwaai Matrone nog 'n bestelling ingesit vir 'n honderd Mickey Muis koekies ook! Hy sal Marietjie, sy assistant bakker se hulp moeg inroep...ongelukkig vir Kotie Kok het Marietjie erg verkoue... Wat kan nog verkeerd gaan!?

Kotie sal maar aan die werk moet spring en bak en brou deur die nag. Terwyl hy besig is om al die bestandele uit te pak, kom hy totsy skok agter dat iemand gatjies geeet het in die suikersake! WAT!? Dit is die laaste strooi!

Kotie het jou hulp nodig om die "Gatjies in die suikersake" geheim on te los.

Kom geniet Kok en die lawwe Rot - geskik vir ouderdommer 3-11.

Close Menu
×
×

Cart