082 463 2945 info@dreamstream.co.za

Danneline en die Ramsden Clan

Dear viewer, please add Danneline en die Ramsden Clan to cart and proceed to checkout for 30 day access. 

Danneline en die Ramsden Clan gee my die geleentheid om dankie te sê en erkenning gee aan my gesin wat my tenvolle ondersteun met my loopbaan, en dis ook saam met my gesin waar my loopbaan begin het.

Die produksie gee ons as gesin die geleentheid om ‘n legacy na te laat vir ons kinders en kleinkinders. Groot dank en waardering ook aan my ouers, asook die res van my familie en vriende vir hulle ondersteuning. Alle eer aan die Here.

Storievertellers:  Danneline Ramsden, Leon Ramsden, Martin Ramsden en Eve Clarke

Musikant: Albertus Davids

Skrywer: Danneline Ramsden

Regisseur: Quinton Stuurman

Videograaf: Idolan Cloete (Douwpro)

Venue: Drostdy Teater in Stellenbosch

Danneline en die Ramsden Clan

Close Menu
×
×

Cart