Wolf, Vark, Beer en Haas
R10.00
Description
Hierdie vertoning gaan oor Wolf, die ‘haas vang kenner’ wat ‘n boek geskryf het; ’Hoe om ‘n haas te vang’. Vark is daar om stap vir stap saam met Wolf deur die boek se slim planne te werk. Daar’s net een klein probleempie… Wolf het Beer nie ingereken nie en Beer laat Wolf les op sê, keer op keer….en elke keer ontsnap Haas maar net weer.
Kom lag saam met die klein span en kyk of Wolf dalk maar eerder ‘n ander boek moet gaan skryf.
Iets soos..: ‘Hoe om ‘n Vegetarieër te wees’.
facebook: @puppetcompanybizzyhands
Instagram: bizzyhandspuppetcompany
Twitter: @BizzyPuppet
Tiktok: botha.michelle
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.