082 463 2945 info@dreamstream.co.za

Selected:

Spacekriek en Dakskroef

R100.00

Spacekriek en Dakskroef

R100.00

Category:

Description

Spacekriek & Dakskroef is twee wanna-be gangsters van verskillende bendes wat een aand op dieselfde tyd by dieselfde huis inbreek op dieselfde missie: steel die goue pot en word ‘n bendelid.
Na hulle’ n onverwaarskynlike vriendskap aanknoop word dit dadelik op die proef gestel want net een van hulle kan die huis met die goue pot verlaat.
Wie gaan uit stap met die goue pot, Spacekriek of Dakskroef?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Spacekriek en Dakskroef”
Close Menu
×
×

Cart