Miemsie en die verdomde Leeu
R10.00
Description
Hierdie sprokies verhaal, gebasseer op die klassieke, Rooi Kappie verwerk deur Alex T. Smith, sal jonk en oud laat skater lag!
Miemsie is inderhaas oppad na Ouma toe! Ouma het wakker geword met Kollelitus! Oppad na Ouma ontmoet Miemsie van haar bosvriende soos Jimmy die vriendelike krokodil, die apie broers, Mamma Kameelperd en haar seuntjie Gertjie en nog vele meer! Hulle almal waarsku haar teen die verdomde Leeu wat net moeilikheid maak waar hy gaan. Toe Miemsie by Ouma se huis aankom is sy onmiddelik agterdogtig. Gelukkig kan sy dwars deur die verdomde Leeu se slim plannetjie sien! Miemsie gaan hom ‘n les leer – Afrika styl!
facebook: @puppetcompanybizzyhands
Instagram: bizzyhandspuppetcompany
Twitter: @BizzyPuppet
Tiktok: botha.michelle
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.