082 463 2945 info@dreamstream.co.za

Selected:

Kok en die Lawwe Rot

R60.00

Kok en die Lawwe Rot

R60.00

Categories: ,

Description

Kotie kok is in ‘n toestand, dit is die jaarlikse Vlinder Flapper Fees en hy is oorval met bestellings vir sjokolade koeke, vanilla koeke, arbei koeke en nou het kwaai Matrone nog ‘n bestelling ingesit vir ‘n honderd Mickey Muis koekies ook! Hy sal Marietjie, sy assistant bakker se hulp moet inroep … ongelukkig vir Kotie Kok het Marietjie erg verkoue….
Wat kan nog verkeerd gaan!?

 

Kotie sal maar aan die werk moet spring en bak en brou deur die nag. Terwyl hy besig is om al die bestandele uit te pak, kom hy tot sy skok agter dat iemand gatjies geëet het in die suikersak! WAT!? Dit is die laaste strooi!
Kotie het jou hulp nodig om die “Gatjies in die suikersak” geheim op te los.
Kom geniet Kok en die lawwe Rot – geskik vir ouderdomme 3-11.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kok en die Lawwe Rot”
Close Menu
×
×

Cart