Danneline en die Ramsden Clan
R50.00
Description
Danneline en die Ramsden Clan gee my die geleentheid om dankie te sê en erkenning gee aan my gesin wat my tenvolle ondersteun met my loopbaan, en dis ook saam met my gesin waar my loopbaan begin het. Die produksie gee ons as gesin die geleentheid om ‘n legacy na te laat vir ons kinders en kleinkinders. Groot dank en waardering ook aan my ouers, asook die res van my familie en vriende vir hulle ondersteuning. Alle eer aan die Here.
Storievertellers: Danneline Ramsden, Leon Ramsden, Martin Ramsden en Eve Clarke
Musikant: Albertus Davids
Skrywer: Danneline Ramsden
Regisseur: Quinton Stuurman
Videograaf; Idolan Cloete (Douwpro)
Venue: Drostdy Teater in Stellenbosch
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.